Donnerse Tsotsies…

Ek sien hom twee of drie keer per dag - soggens vroeg wanneer hy sy vragte bokse na die straathoek toe stoot, en saans wanneer hy die hele spulletjie terugpiekel huistoe. Edward.* So het ek maar agtergekom, is sy naam. Stil, teruggetrokke man.Edward is 'n straatsmous op 'n hoek net om die draai van my werkswinkel af. Zimbabwiër van oorsprong. Pikswart. Ek noem dit, want hy laat my altyd verlang na my ex-32Bn troepe van weleer. Dis dalk hoekom ek van dag een af 'n liking in die man gehad het. Edward doen die straight and narrow…

Continue Reading Donnerse Tsotsies…

Lockdown Dag 16: Van moerig na mak

EK gaan nie lieg nie:  toe die prez Donderdag-aand aankondig dat hy die lockdown met 'n verdere twee weke verleng was ek dik moerig.  Brombeer se moses.  Ek het buitentoe gestap, 'n sigaret gaan rook, my bek gaan skrop en toe in die bed geklim.  En ge-sulk.  En so het ek Vrydag opgestaan.  Hoogs moerig.  Want WTF dink die regering?!  Ek is nie so gelukkig soos een miljoen plus staatsamptenare wat forever by die huis kan lê en vrot en daar val klokslag 'n pay tjekkie in my bankrekening nie.  Ek moet werk, my kliënte moet werk,…

Continue Reading Lockdown Dag 16: Van moerig na mak

Dis dit. Vir nou...

Niks meer hier nie...