Haiku (俳句About this soundlisten ) is a short form of Japanese poetry in three phrases, typically characterized by three qualities:

  1. The essence of haiku is “cutting” (kiru).[1] This is often represented by the juxtaposition of two images or ideas and a kireji (“cutting word”) between them,[2] a kind of verbal punctuation mark which signals the moment of separation and colours the manner in which the juxtaposed elements are related.
  2. Traditional haiku often consist of 17 on (also known as morae though often loosely translated as “syllables”), in three phrases of 5, 7, and 5 on, respectively.[3]
  3. kigo (seasonal reference), usually drawn from a saijiki, an extensive but defined list of such terms.

WIKIPEDIA

Hier volg ‘n versameling van al die haiku’s wat ek kon opspoor in die #LockdownHaikuChallenge wat ons op Facebook gehad het.  Almal is nie noodwendig perfek in die 5-7-5 sillabes formaat nie, maar volpunte aan almal wat probeer het!

Soos ek meer opspoor, sal ek hulle hierby voeg.  Jy is welkom om my te laat weet van eniges wat ek gemis het!

EK HET OPHOU ROOK
OOR MY GEWETE NOU SPOOK
EK LIEG NET EK STOOK

Dig oor jou inbly
Ervaring en doen en pyn
Laat Haiku gedy!

Maklik om te sien
Sprokies het ‘n punthoed heks
Virus sonder hoed

EK HET OPHOU ROOK
OOR MY GEWETE NOU SPOOK
EK LIEG NET EK STOOK

Ek kyk SeaTV
Drink my baie bottels sitrus bier
Begin n nuwe gier

Maraton sirkel
Gang badkamer stoep kombuis
‘n Bestaan vernou

Een grens tussen ons
Grys kop effe krom ma pa
Net sowel ligjaar

Little angry car
Not going into town now
Cause the car own her

Liaseer benoem
Pinterest herfsblaar foto’s
Buite blink die dag

Almal is gatvol
Van al die gepraat en tjol
Van ons Antie Zol

Almal sit gereed
Vir karouna se dieëet
Want jy mag nét eet.

Lockdown is kak.
Die ANC is nog kakker.
Dis al.

Koeksie is gatvol
Wil nie meer lockdown speel
Baie erg geirriteerd!

Eens is alles eens
een virus bepaal die leun
Almal is in as

liefde van n kind
Van n saaidjie tot n blom
vir altyd verdien

NAKKIE BRUWER

Ek wonder ook soms
of alles dalk te veel word
sonder perspektief